Jong bokkie, ou blaar
Jul 24, 2020
3 minutes
DEUR MARTJIE ROOS.
![tvplusafri200730_article_026_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/8wgl332m8080okrc/images/file391QM9H2.jpg)
Die goue seun van die Stryders, Reitz (Sean van Noordwyk), word heeltemal onkant be-trap wanneer sy eksmeisie Amanda (Natasja Jacobs) uit die bloute aan sy woonsteldeur klop. Reitz is nie net aangenaam verras nie, maar ook verheug, want hy en Amanda het onopgeloste sake. En dan boul Amanda hom uit met haar bekentenis: Sy het hom tog lief!
DIE GROOT VRAAG
Amanda, die selfversekerde vrou in haar veertigs, het
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days