TV Plus Afrikaans

Wat’s volgende

VERLEDE KEER

Miguel het vir Erika in die wingerd begin werk, David was op ’n missie om sy mededinger uit te stof, en Graciela het besluit om na Amerika terug te keer, maar sy is gewaarsku sy kan als verloor as sy vertrek.

29 – 31 JULIE

Adolfo wil weet waarom David van Miguel ontslae geraak het, en Lilian is vasberade om Fernanda en Luciana teen mekaar af te speel. Erika herinner Luciana daaraan om van Miguel af weg te bly, en Susan waarsku Miguel om Erika fyn dop te hou.

3 – 7 AUGUSTUS

David word onomwonde ingelig daar sal moeilikheid wees as hy Luciana seermaak, en die polisie wil die wynlandgoed se werknemers ondervra. Graciela is woedend wanneer David haar met Luciana verwar, en later bied ’n kalmer Graciela aan om David te help om Los Olivos te koop, maar hy wys dit van die hand. Juan hoor van David se plan om Los Olivos te koop en waarsku Graciela hy sal alles in sy vermoë doen om David dit te keer. Luciana en David soen mekaar passievol, en Susan en Luciana besluit om saam te werk om Miguel se onskuld te bewys.

10 – 11 AUGUSTUS

Miguel word van mensehandel beskuldig en die polisie sleep hom in vir ondervraging, en Luciana besef David se kinders is nie ten gunste van hul verhouding nie. Graciela stel ’n ultimatum aan Juan: Hy gee die Los Olivos-wingerd aan haar, of ’n moeilike pad wag op hom. Bobby en Fernanda neem Marta in hul vertroue oor hul kommer oor hul pa se nuwe florerende verhouding, en David en Luciana se band raak hegter.

SPELERS: Adolfo Óscar Bonfiglio •Bobby Emilio Beltrán •Carito Yanet Sedano •César Moisés Arizmendi •David Gabriel Soto •Erika Bárbara López •Fernanda Sofía Castro •Graciela Kimberly Dos Ramos •Gutiérrez Juan Vidal •Joselo Rodolfo Valdés •Juan Christian de la Campa •León José Eduardo Derbez •Lilian Azela Robinson •Lisa Laura Carmine •Luciana Irina Baeva •Marcos Alejandro Ávila •Mark Juan Carlos Serrano •Marta Cynthia Klitbo •Miguel Raúl Coronado •Perla Gloria Aura •Ramón Mario Loria •Sonia Verónica Jaspeado •Susan Mar Contreras •Tano (Carlos) Luciano Zacharski

VERLEDE KEER

Chad en Gabi was geskok deur Kate en Andre wat vennote geword het, Victor het Sonny in beheer geplaas van sy sakeryk, en Deimos het ’n nuwe plan gekry om Sonny te verwoes.

29 – 31 JULIE

Nicole en Eric is nie geneë om saam te werk nie, Claire is woedend oor Jade se verraad. Tripp is op die oorlogspad, en Jennifer en Adrienne hoor hulle moet hul skuld onmiddellik delg of hulle verloor hul onderneming.

3 – 7 AUGUSTUS

’n Wilde partytjie word ’n ernstige probleem wanneer niemand kan onthou wat die vorige aand gebeur het nie, en Gabi kom op ’n misdaadtoneel af. Die psigiater Marlena word gevra om die partytjiegangers met hul geestesgesondheid te help, en Abby en Jennifer ondersteun JJ wanneer die polisie hom vir ondervraging aankeer. Rafe het ’n nuwe verhouding in gedagte, Abby en Dario soek getuies vir hul troue, en Tripp is reg om Kayla te vernietig. Eric doen later ’n ontstellende bekentenis oor die partytjie aan Roman.

10 – 11 AUGUSTUS

Hope speel oop kaarte met Rafe, en Lani stem in tot hipnose om meer inligting oor die partytjie te kry. Sonny onthou wie Deimos vermoor het.

SPELERS: Marci Miller •James Reynolds •Judi Evans •Thaao Penghlis •Leann Hunley •Meredith Scott Lynn •Austin Peck •Tamara Braun •Eric Martsolf •Peggy McCay •Christie Clark •Billy Flynn •Dot-Marie Jones •Nadia Bjorlin •Vivian Jovanni •Olivia Rose Keegan •Lauren Leatherer •Jordi Vila-suso •Gregg Marx •Vincent Irizarry •Charles Shaughnessy •A. MartinezLamon Archey •Greg Vaughan •Larson Kassie DePaiva •Camila Banus •Oakley & Taytum Fisher •Kristian Alfonso •Paige Searcy •Melissa Reeves •Casey Moss •James Lastovic •Drake Hogestyn •Susan Seaforth Hayes •Wally Kurth •Lauren Koslow •Mary Beth Evans •Sal Stowers •Aaron D. Spears •Bryan Dattilo •Suzanne Rogers •Deidre Hall •Arianne Zucker •Stephen Nichols •Christopher Sean •John-Paul Lavoisier •Galen Gering •Josh Taylor •Brandon Beemer •Tionne (T-Boz) Watkins •Freddie Smith •Joseph Mascolo •Shelley Hennig •Kyler Pettis •Elowen & Willow S. •Lucas Adams •Vanessa A.Williams •John Aniston •Scott Shilstone

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related