Huisgenoot

HOU JOU MASKER VOOR JOU MOND . . .

EENS op ’n tyd het jy dit net in mediese dramas of wetenskapsfiksief lieks gesien. Toe verander die coronavirus die wêreld oornag – en nou is maskers so deel van die alledaagse lewe soos sitplekgordels.

Van dag 1 van die inperking af was die dra van maskers in Suid-Afrika verpligtend, en nou is dit ’n oortreding om dit sonder een buite te waag tussen ander mense of in openbare plekke.

Mediese kenners is dit eens dat maskers, tesame met gereelde handewas en sosiale distansiëring, die beste beskerming teen die oordrag van die virus bied. Tog sien jy oral mense wat nie maskers dra nie. Sommige sê

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related