Huisgenoot

Ontmoet die sterre van Spoorloos: Heksejag

ANDAHR COTTON

Andahr (23) was verlede jaar in Netwerk24 se eerste aanlyn blitssepie, Die testament, as die rebelse Jacques te sien. In die tweede seisoen van die dramareeks Spoorloos vertolk hy die hoofrol van Adam Prinsloo, wat die aand van sy matriekafskeid in ’n ongeluk is. Hy skrik 18 maande later uit ’n koma wakker, maar het geheueverlies en moet dan die legkaartstukke in mekaar probeer inpas.

Jy was al te sien in reekse soos Die spreeus en Dwaalster. Hoe was dit om jou eerste hoofrol op TV te vertolk?

Dit was ’n uitdaging, een waar ek my eie grense as mens moes verbreed om die karakter te speel. Dit is wat kuns is; om ’n

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Huisgenotjies
Morkel: “Juffrou, kan ’n mens gestraf word vir iets wat jy nie gedoen het nie?” Juffrou: “Natuurlik nie. Hoekom vra jy?” Morkel: “Dankie tog, want ek het nie my huiswerk gedoen nie!” JOHAN H, GONUBIE Drie skilpaaie eet sop. “Dit sal beter smaak met b
Huisgenoot1 min read
Plant Dit Soos Beckham
ONS is gewoond aan DAVID BECKHAM se vaardighede op die veld, maar dit blyk die voormalige sokkerspeler is net so vaardig in die tuin. Aanhangers was in vervoering toe David (49) onlangs video’s van homself deel waar hy blomme plant. Hulle het selfs d
Huisgenoot5 min read
Die Huis Wat Jou Omhels
DIE eerste ding wat ’n mens sien as jy in die huis in Pretoria instap, is die groot boom wat teen die muur geverf is. Van die takke hang geraamde foto’s van kinders – 251 van hulle. Want dís hoeveel plek daar in die groot, warm harte van die Prozesky

Related Books & Audiobooks