Huisgenoot

IN TRUMP SE SIEL

DIE meeste ander lede van haar familie is trots daarop om te sê hulle is bloedverwant aan pres. Donald Trump en spog alte graag oor hoe hulle Kersfees saam vier en by die Withuis kuier.

Maar sy broerskind wil haar kop in skaamte laat sak en vir mense sê hoe jammer sy is.

Dis duidelik dat Mary Trump nie haar oom se grootste aanhanger is nie – en met die publikasie van haar boek, Too Much and Never Enough: How My Family Created the World’s Most Dangerous Man, vertel sy die wêreld nou presies wat sy van die Amerikaanse president dink.

Wat haar boek uniek maak tussen al die ander biografieë van Trump (74), is dat Mary haar nie net

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot4 min read
Wanneer Die shein Verdof
DIS klaar moeilik om ’n goeie winskopie van die hand te wys – maar as dié kopie hom op jou foon voordoen en jy nie eens jou pajamas hoef uit te trek nie, raak dit haas onmoontlik. Dink daaraan as Black Friday elke dag van die jaar: ’n knoopjas teen ’
Huisgenoot4 min read
Wéér Saam In Nog ’n Storm
IN TYE van verlies of hartseer maak bloed- en liefdesbande jou sterker. Dis die krag van daardie band wat vandag die akteur Jurgen McEwan en sy susters, Leonie en Cheslynn, hier in hul grootwordhuis in Atlantis omvou. Want die lewe het hulle weer ’n
Huisgenoot2 min read
Dís Cool
Dis al 14 jaar terug wat die eerste Despicable Me uitgereik is. Dit word vandag nog gesien as een van die beste animasiereekse ooit. Natuurlik het die minions ’n massiewe rol in die sukses van dié fliekreeks gespeel – hulle het selfs deesdae hulle ei

Related