Plaaslike tweemanskap verander noodreaksie drasties
Jul 24, 2020
3 minutes
Deur Glenneis Kriel
rett Meyerowitz het ná tien jaar as die tegnologiehoof van ’n dobbelonderneming in Londen na Suid-Afrika teruggekom en vir ’n bank begin werk. Met meer tyd beskikbaar het hy as ’n vrywilliger-ambulansassistent begin werk – wat hom blootgestel het aan die ernstige ondoeltreffendheid van die noodreaksiestelsels in die land. “Die stelsels was verouderd, met hoë onderhoudskoste, gebruikersonvriendelik en uiters ondoeltreffend, wat onder meer veroorsaak het dat noodreaksiespanne in onbekende omgewings op kaartboeke staatgemaak het – in situasies waartyd dikwels die verskil tussen lewe en dood beteken,” sê
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days