Dis beter vir kinders by skool, sê kenners
Jul 26, 2020
3 minutes
Suzanne Venter
D it skep baie meer spanning by kinders om nié skool toe te gaan nie as om wel skool toe te gaan terwyl die Covid-19-pandemie woed, sê talle kenners.
Kinders het juis die struktuur, stabiliteit en veiligheid wat skole bied nodig, sê ’n Oos-Kaapse sielkundige wat baie nou met skole saamwerk en daarom eerder anoniem wil bly.
“Ek behandel baie tieners wat sukkel met depressie en angs en dit het beslis toegeneem in die inperkingstyd. Hulle is baie onseker
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days