Rapport

’n Anderse Suid-Afrika

Ons hou stil voor die pragtige NG kerk in Memel in die Suidoos-Vrystaat. Voor die kerk is daar ’n klein monument wat die Rebellie van 1914 herdenk. ’n Man stap nader. Hy stel homself voor as Fanus Coetzee. Hy bly oorkant die kerk en het pas sy braaivleisvuur aangesteek. Dis immers al 11:00.

Fanus vertel ons van die oorsprong van die Rebellie-monument. Dat die verset teen die Unie van Suid-Afrika se deelname aan die Eerste Wêreldoorlog aan die kant van die Britse magte, hier naby Memel begin het. Dit was skaars tien jaar ná die Anglo-Boereoorlog – ’n oorlog waartydens die einste Britse magte twee klein Boererepublieke op hulle knieë gedwing het met hul verskroeide-aarde-beleid en ’n reeks konsentrasiekampe waar ongeveer 34 000 mans, vroue

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related