Landbouweekblad

GEE GEUR MET SUURLEMOEN

Jogurt-en-suurlemoen-lamsvleis met knoffel en uie

Ek het ’n skaapboud in my vrieskas gehad waarmee ek hierdie resep gemaak het, maar enige roosterstuk sal geskik wees. Blad, skenkels of selfs ’n skaapnek sal heerlik wees as jy dit op hierdie ongewone manier gaarmaak.

■ Skaapboud of -blad van ongeveer 2 kg
■ Olyfolie, sout en varsgemaalde swartpeper
■ 500 ml dik natuurlike jogurt
■ 2 kleinerige uie, grofgekap
■ Fyngerasperde skil en sap van 2 groot suurlemoene
■ 125 ml vars suurlemoensap
■ 10 knoffelhuisies
■ 10 ml seesoutvlokkies
■ 10 ml varsgemaalde swartpeper

Sny die meeste van die vet en vel van die boud of blad af. Bedruip die vleis met olyfolie en smeer dit in met sout en peper. Sit die jogurt, uie, suurlemoensap en skil, die 125 ml suurlemoensap, 5 van die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo

Related