Huisgenoot

Aknee en ouer vel

HET jy gedink aknee is net iets waarmee tieners sukkel? Dink weer. Die toestand kan enigeen op enige ouderdom raak en kan uiters ontstellend wees as dit jou as volwassene uit die bloute tref.

Aknee word veroorsaak deur ’n oorproduksie en swak vrystelling van olie (sebum) in die talgkliere net onder die vel, wat lei tot verstopte, ontsteekte porieë. Aangesien hormone ’n algemene sneller van olieproduksie is, verskyn aknee dikwels in tye van hormoonverandering, soos gedurende swangerskap en menopouse.

“Volwasse aknee is die aanvang van aknee ná die ouderdom van 25 jaar. Dit is meer algemeen

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Huisgenoot

Huisgenoot2 min read
Mamma Mia, Dís Nou ’n Láng Asem!
106 vertonings, sjoe … Hoe voel dit om so ’n mylpaal te bereik? Dis nogal groot! Ek het aanvanklik geen idee gehad dat ons ooit daar sou uitkom nie. Dis ’n wonderlike gevoel. Deel met ons van die onvergeetlike oomblikke. Daar was soveel spesiale oomb
Huisgenoot13 min read
As Jy Dood Wakker Word
PASIËNT Een was 24 jaar oud en swanger met haar derde kind toe die masjiene wat haar aan die lewe gehou het, afgeskakel is. Dit was in 2014. ’n Paar jaar vroeër is ’n kwaal by haar gediagnoseer wat tot ’n ongereelde hartklop lei. Gedurende haar vorig
Huisgenoot9 min read
Twee Bondels Vreugde, Jakkals En Wolf
’N MENS ken hom as ’n wêreldreisiger wat nie maklik vir ’n nuwe uitdaging terugdeins nie – of dit nou is om met ’n stapstok in die hand, laphoed op die kop en rugsak die Camino de Santiago-pelgrimstog in Spanje aan te durf, deur Frankryk se bergpasse

Related