Finweek - Afrikaans

Waar is al die noterings heen?

ir die afgelope jaar of so was daar ’n twiet gewees wat gereeld op myTwitter-tydlyn opdoem en gemeld het dat die JSE in 1999 sowat 668 genoteerde maatskappye gehad het en nou net 351 het. Ek het nog nie dié inligting bevestig nie omdat dit vir my sin maak. Dit is nie ’n kwessie van regulering of rompslomp nie. Dis nie eens ’n Suid-Afrikaanse kwessie nie. Dis ’n wêreldwye verskynsel.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans2 min read
Die Redakteur Sê
alle eras kom tot ’n einde. Gedurende die onlangse munisipale verkiesing, het die ANC – wat post-apartheid-politiek oorheers het – minder as 50% van Suid-Afrikaners se stemme op hom verenig. Die dood van die voormalige president FW de Klerk is ook di
Finweek - Afrikaans3 min read
Hoe Om In Die Volgende Dekade Na Waarde In Aandele Te Soek
baie mense vra my uit oor die vooruitsigte vir wêreldaandelefondse in die volgende dekade. Dis nie ’n maklike vraag om te beantwoord nie. Soos ek al voorheen aangedui het, is die gehalte van die fondse waarin jy belê belangriker as die enkele prestas

Related