Versnelde ekon omiese herlewing
Aug 07, 2020
3 minutes
Deur John Oliphant en Dinao Lerutla
![f0027-01](https://article-imgs.scribdassets.com/29onnmj32881mie6/images/fileCCQECQXK.jpg)
suid-Afrika se fiskale posisie, met brutoskuld-tot-BBP na verwagting tussen 2021 en 2022 op meer as 100%, beperkdie regering se vermoë om ekonomiese herstel teweeg te bring, vandaar die huidige klem op beleggingsgeleide herstel.
Om ekonomiese aktiwiteit te stimuleer, is dit nodig om spesifiekte konsentreerop sektore wat die land in staat sal stel om die uitdagings van werkloosheid en ongelykheid die hoof te bied. Beleggings wat positiewe finansiële opbrengste sonder enige samelewingsvoordele lewer, kan die reeds onvolhoubare ongelykhede vergroot. Vir die private sektor om die voortou te neem
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days