Landbouweekblad

Tyd vir restaurantsteaks!

MANIE wou opspring en juig toe Mmamoloko Kubayi-Ngubane, minister van toerisme, aankondig dat mense nou in hul eie provinsies vir ontspanningsdoeleindes mag reis. Ook dat Suid-Afrikaners eers 22:00 saans weer op hok moet wees. Daar is dus nou ’n bietjie meer tyd om vir aandete by ’n restaurant te gaan aansit.

Manie wonder of dit genoeg gaan wees en hoe lank die besluitnemers in die bevelsraad hul storie gaan gestand doen. Kyk nou maar na die jagbedryf. Eers kon niemand jag nie, toe mag dié van ons wat vir die pot skiet, gaan jag en op plase oorslaap – selfs in ander provinsies.

Toe mag ons

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related