Agri SA skuif klem van beleid na oplossings en samewerking
Aug 07, 2020
4 minutes
NICO VAN BURICK
FOTO: LIZA BOHLMANN
AGRI SA werk reeds sedert verlede jaar aan sy nuwe strategie, wat ook ’n herstruktureringsproses insluit, sê mnr. Christo van der Rhee-de, adjunk- uitvoerende direkteur.
Volgens hom is vyf personeellede, onder wie dr. Requier Wait, hoof van ekonomie en handel, en me. Jahni de Villiers, hoof van arbeid en ontwikkeling, vrywillige skeidingspakkette aangebied en enkele nuwe poste word geadverteer.
In reaksie het De Villiers aan gesê dat hulle nie vrywillige skeidingspakkette geneem het nie. “Ons is ontslaan ná ’n 189-afleggingsproses.” Vol-gens haar het hulle ’n ooreenkoms met Agri SA bereik oor die gronde van die ontslag, wat normaal
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days