STAMBOEK BIED GENOMIESE DIENS AAN MELKBOERE
Aug 07, 2020
2 minutes
— FREDALETTE UYS
FOTO TER ILLUSTRASIE:
ERINA MULLER
Suid-Afrikaanse melkboere het ’n bykomende hulpmiddel vir doeltreffende teling in hul arsenaal gekry nadat SA Stamboek sy genomiese diens Logix aan die melkbedryf bekend gestel het.
“Jy kan baie vinniger jou teeldoelwitte behaal, en dit baie noukeuriger en kostedoeltreffender doen,” sê dr. Japie van der Westhuizen, hoofbestuurder van SA Stamboek.
Volgens Van
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days