Landbouweekblad

Nuwe groeimiddel toon groot belofte

Intensiewe toetse word tans uitgevoer op ’n watersuiweringsmiddel wat as groeistimulant kan dien en selfs die raklewe van vrugte kan verleng.

Die produkreeks, bekend as Prosol Agri, is ’n formulering van goud, silwer, koper en ander geïoniseerde metale in ’n oplossing wat tans in die proses van registrasie by die departement van landbou is. Dit word deur die onderneming Consume-it bemark.

Mnr. Robert Brown, lid van Consume-it, sê die basiese produk word eintlik al 25 jaar lank onder ander handelsname as ’n watersuiweringsmiddel deur munisipaliteite en ander ondernemings benut.

Iemand wat vroeër die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad1 min read
Limpopo-pryse Bult Spiere
In Gauteng en KwaZulu-Natal het die pryse van grondtransaksies redelik stabiel gebly, en in Limpopo is ’n verbetering in byna driekwart van die distrikte opmerklik. Daar was 502 transaksies in Gauteng en 81 672 ha is vir R3,438 miljard verhandel. In