Landbouweekblad

Minder voer, maar meer en beter vleis

Sowat 80% van alle speenkalwers in Suid-Afrika gaan deur ’n voerkraal. Navorsing wys dat sowat 60% van ’n voerkraal se koste voer is. Voerkrale is nie lojaal aan ’n spesifieke ras nie en diskrimineer as hulle meen ’n ras se doeltreffendheid is nie na wense nie.

Die Sernick-voerkraal, as voorbeeld, toets die nageslag van al sy eie diere, asook dié van ander rasse, en maak dus staat op objektiewe data om diere vir die voerkraal te selekteer.

Winsgewendheid hang daarvan af dat koste tot ’n minimum beperk word sonder om die hoeveelheid

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o

Related