Voordele van DNS-profiele
Aug 07, 2020
3 minutes
MUNRO MARX
Korrekte teling en stamboekinligting van elke dier is belangrik vir alle stoet- en kommersiële telers. Dit verseker dat medetelers en kliënte kry waarvoor hulle betaal. DNS-ouerskaptoetse is kragtige hulpmiddels vir telers om die betroubaarheid van hul stambome en kudde-inligting te verbeter.
Deoksiribonukleïensuur, oftewel DNS, is die genetiese bloudruk wat van ouers oorgeërf word. Die helfte van ons DNS-bloudruk word van ons vaderlike en die ander helfte van ons moederlike DNS oorgeërf.
DNS word in alle gekernde selle gevind en kan maklik van bloed of haarwortels herwin word. Binne alle DNS-molekules isis ’n tipiese voorbeeld van herhalende DNS-volgordes.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days