Landbouweekblad

Brahmane lei in evaluering vir voerdoeltreffendheid

Voerdoeltreffendheid is een van die belangrikste ekonomiese eienskappe vir voerkrale en boerdery op weiding. Die meeste speenkalwers is vir die voerkrale bestem, waar voer 65% van die totale koste uitmaak. Daar is ook koste aan weiding verbonde, hetsy kapitaal, kontantgewasse of lopende koste, soos huur. Dit is veral van belang vir die onderhoud van die nasionale koeikudde en uitgawes soos lekke.

Die landbou moet na raming teen 2050 twee keer soveel voedsel as vandag op dieselfde oppervlakte of minder produseer om ’n wêreldbevolking van 10 miljard mense te voed. Die landboubedryf moet dit boonop met minder arbeid en die aanvaarding van volhoubare produksiemetodes en aanpassing by klimaatsverandering doen.

RVI-BTW’S VIR BRAHMANE IS ’N NUUTJIE VIR

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o