TV Plus Afrikaans

Sexy helde

In telenovelles, is hy ’n galan, ’n “hartedief”. Dit moet ’n man wees wat aantreklik genoeg is om selfs ’n ystervrou se knieë lam te maak, en sjarmant genoeg om die mees diaboliese divas van hul hakke te laat tuimel. Die ideale galan moet iemand wees wat werd is om oor te baklei en om voor vyande te maak, anders sal ’n beeldskone, passievolle vrou net simpel lyk. Hy kan ryk of arm wees, maar hy moenie bang wees om lief te hê nie en moet kreatief wees wanneer hy wil wys wat in sy hart is. Dis nie ’n wêreld vir sissies nie. Dis egter jammer vir die divas, want hoewel ’n galan se doel is om getrou aan die “een” te wees, word hy soms gefop om te glo sy hart is mislei en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
SABC1 Weekdae 20:00
@GENERATIONSTHELEGACY1 @GEN_LEGACY @GENERATIONS_THE_LEGACY1 h Weekdae SABC1 (*191) 08:00 o Saterdae SABC1 11:00 Nontle het haar ma se raad aanvaar en was platgeslaan deur wat haar ma voorgestel het, Lucy het geweier om bevele van “die bedie
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild

Related