Rapport

‘G’n ander koerant leef so na aan lesers’

Volksblad, wat Saterdag opgehou het om papierkoerant te wees, is al lank weens faktore buite sy beheer in die visier van ’n garde wat die intrinsieke waarde van ’n koerant meet met die winsmotief as oorheersende dryfveer.

Ses jaar gelede is ’n poging van die bestuur van Media24 om hierdie “ikoniese erfenistitel” (ek haal prof. Lizette Rabe van Stellenbosch aan) ’n Vrystaatse buro van die dagblad Beeld te maak, ná ’n verbete stryd afgeweer.

In 2020 was advokate soos persleiers

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Rapport

Rapport1 min read
SA Se Nuwe Koningin!
Shudufhadzo Musida is gisteraand gekroon as die nuwe Mej. Suid-Afrika. Die 23-jarige Shudu, soos haar ondersteuners haar noem, het ’n BA-graad in politiek, filosofie en ekonomie (PPE) van die Universiteit van Pretoria. Sy het grootgeword in Ha-Masia
Rapport5 min read
China Wil Vrede Maak
Gert Grobler. Met die Amerikaanse presidentsverkiesing om die draai, woed pres. Donald Trump en sy minister van buitelandse sake, Mike Pompeo, se aanslag teen China voort. Die aanslag word gekenmerk deur die idee dat ekonomiese en tegnologiese band
Rapport4 min read
Fopnuus Fnuik Hulp Aan Boere
Fopnuus oor vragmotors met noodvoer aan boere in brandgeteisterde distrikte wat kwansuis deur brandstigters geteiken word, is besig om broodnodige hulp aan dié gebiede te beduiwel. Landbouleiers sê die video’s, foto’s en boodskappe doen geweldig skad

Related