KWB by dood en geldnood
Aug 14, 2020
2 minutes
NICO VAN GIJSEN
![landbouza200820_article_033_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/6xah5zl4ao821r5c/images/file7764I2SY.jpg)
E k het voorheen oor kapitaalwinsbelasting (KWB) geskryf en hoe dié belasting in die algemeen werk. Vandeesweek staan ek stil by KWB by die dood – ’n slaggat wat jou naasbestaandes in geldnood kan laat.
KWB is ’n inkomstebelasting op kapitaal. Wanneer jy ’n kapitaalbate van die hand sit, word jy op die wins belas. Dit is die styging in markwaarde sedert die verkryging
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days