DIE WOESTYN SE WATER
Aug 14, 2020
2 minutes
Saamgestel deur JODY-LYNN TAYLOR
Infografika:
MICHAEL DE LUCCHI
![f0084-01](https://article-imgs.scribdassets.com/8aj3yjsy4g822g6h/images/file4XS02GL7.jpg)
JY HET seker al gesien watter uitgestrekte, droë, verlate landskappe woestyne is. Tog oorleef mens, plant en dier al eeue lank in sommige woestyne. Wie kan hulle bedank? Oases.
WAT IS ’N OASE?
Dis ’n gebied met ’n waterbron in ’n andersins droë omgewing. Oases
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days