Baba & Kleuter

JOU NUUS

HOU BY MET INENTINGS

Nou, meer as ooit, wil jy jou kinders teen siektes beskerm. Steek ’n stokkie voor ’n rits voorkombare siektes met roetine-inentings en belê gerus in opsionele ekstra inentings. As jy weens die grendeltyd agtergeraak het, maak ’n punt daarvan om vandeesmaand te probeer inhaal. Gesondheidsdienste is onder druk en as ’n groot aantal ouers ophou inent, gaan daardie siektes gou weer kop uitsteek. Maak ’n afspraak by jou kliniek, huisdokter of die pediater. Sê vir die ontvangspersoon hoekom jy kom sodat jy seker kan wees dat daar voorraad is. Dis die enigste manier om ’n uitbraak te keer van byvoorbeeld masels, polio of hepatitis. Die Wêreldgesondheidsorganisasie beskou dit as ’n saak van dringendheid dat inentings wat agterweë gebly het waar die Covid-pandemie dienste onderbreek het, nou ingehaal moet word.

Dr. Nasiha Soofie van Sanofi Pasteur sê dekking in Suid-Afrika staan op 74 persent – nie optimaal nie. Jy stel jou kind en ander aan groot gesondheidsrisiko’s bloot as jy nie

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Baba & Kleuter

Baba & Kleuter4 min read
Werk Met Geld
Baie mense se finansiële krisis kon voorkom gewees het, as ’n paar eenvoudige lessies oor geld nagekom is ... Daar is nie ’n onuitputbare bron van geld nie; as jy geld leen moet jy dit terugbetaal, as jy iets nie kan bekostig nie behoort jy dit nie t
Baba & Kleuter1 min read
Mooie Afrika!
KOOP NOU Unicorn Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU Whimsical Crescent Moonmuurkuns vanaf R130, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU Kubus-rak vanaf R2 249, Moonchildsa.co.za KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NOU KOOP NO
Baba & Kleuter4 min read
Maak Sin Van Sintuie
Stel jou voor hoe dit moet voel om vir die eerste keer ’n glimlag te sien, ’n hand te voel wat saggies oor jou hare streel, iets soets op jou tong te proe, of om van swaartekrag bewus te raak. Dit is maar net ’n paar van die sintuiglike ervarings waa

Related