Handwerk wat blom
Aug 17, 2020
2 minutes
SAAMGESTEL DEUR JOANITA CILLIÉ
![bebkleza2009_article_028_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/5sxu7xzv5s829gz1/images/fileG0PTMHPH.jpg)
Handwerkkunsies word al geslagte lank deur Suid-Afrikaanse vroue aan mekaar oorgedra. Dié patrone vir ’n gebreide en gehekelde blom is eenvoudig genoeg vir beginners terwyl dit vir gesoute handwerkers ’n lekker tydverdryf sal wees. Ons verskaf ook ’n hele paar idees vir hoe jy die blommetjies kan inspan om flair aan alledaagse items te verleen.
HEKELBLOMMETJIE
AFKORTINGS
kettingsteek
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days