Beste borspompe
Aug 17, 2020
3 minutes
SAAMGESTEL DEUR ELAINE SCHOEMAN
ARDO SE CALYPSO DOUBLE PLUS. Dié borspomp help jou om diskreet albei borste gelyk uit te melk. Dis maklik om te gebruik en bied 64 kombinasies van stellings. Wanneer jy albei borste gelyk uitmelk, help dit om die melkvolume te verhoog en te behou. Die vakuumseëltegnologie bied 100 persent beskerming teen besmetting.
R4 099 by takealot.com, mediplus.co.za en uitgesoekte babaklinieke.
![bebkleza2009_article_050_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/7lfdz35y9s829h06/images/file3F08GM2K.jpg)
Dis die wêreld se kleinste elektriese dubbelborspomp en maak gebruik van tweefase-uitmelktegnologie. Dis
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days