SARIE

individualiteit nou ín

Drá jou individualiteit. Dít is die hoofopskrif vroeër vanjaar van IANS Life, Indië se grootste tydskrif. In die meegaande artikel wei modeveterane uit en sê prontuit: Individualiteit is gróót in 2020.

Vergeet dus wat die “mode” sê en volg jou eie kop.

Woorde soos “outentisiteit” en “individualiteit” word trouens as die nuutste gonswoorde beskryf.(tamilmurasu.com.sg) SARIEmoderedakteur, Amaria Carstens, stem saam en sê dis ’n tyd van persoonlike mode, meer as ooit kan jy buite die tradisionele grense van trends kreatief wees met jou styl.

Wêreldwyd is individualiteit die nuwe keuse, en nie net in mode nie. Dit som ’n zeitgeist op, meen dr. Morné Mostert, direkteur van die Instituut vir Toekomsnavorsing aan die Universiteit Stellenbosch.

Met Covid-19 wat ons terugdwing in ons huise, funksioneer almal nou as “eilande”, want ons is geïsoleer.

En dít veroorsaak dat ons lus is om te eksperimenteer: met kos, klere, dekor en leefstyl. “Dít is ontsettend belangrik vir kreatiwiteit. Jy kan nou eksperimenteer in jou eie ruimte, in die geheim. Jy deel dus

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SARIE

SARIE1 min read
41 Vingerlose Handskoene
KATIA AZTECA (53% virgin wool, 47% acrylic): 1 ball col. 7847Crochet hook: 6 mm Slip st, chain st, double crochet, half treble, trebleSquare st (see graph A)Pattern (see graph B) Using 6 mm crochet hook in half treble: 11 sts and 6 rows = 10 x 10 c
SARIE3 min read
36 Sysagte Gehekelde Kombers
Approx. 112 x 112 cm Number of blocks: 49 FIBRA NATURA (78% papyrus cotton, 22% silk):Col. A: White col. 01 x 3 ballsCol. B: Denim col. 16 x 4 balls Col. C: Duck egg col. 19 x 3 ballsCol. D: Yellow col. 03 x 3 ballsCol. E: Silver grey col. 25 x 3 ba
SARIE7 min read
18 Knooptrui Vir Elke Dag
SIEN LES 8 VAN SLIMMER MET SARIE HOE OM ’N BREIPATROON TE VOLG – LEES BL. 45 VIR ALMAL! 1 PATROON 9 GROOTTES Baby: a) 6 b) 9 c) 11 monthsChild: d) 2-4 e) 6-8 f) 10-12 yearsAdult: g) S h) M i) LFinished measurement: Width: a) 23 b) 27 c) 31 d) 37 e)

Related