Weg! Ry & Sleep

Vroeg, naby én laat

In die kol

Hy noem homself ’n beginner, maar met die Danabaaier Fanie Kruger se “foto-oog” skort niks.

“ Ek het dié foto een oggend vroeg geneem nadat ek besluit het om op die strand te gaan stap. Ek het dus nie my kamera byderhand gehad nie, maar wel my selfoon. Die ronde klip het my aandag getrek en ek het besef dit kan ’n mooi foto maak.”

’n Mens kan die sukses van Fanie se wenfoto in een woord opsom: Eenvoud. Die klip – wat so te sê in die middel van die foto is

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die