Weg! Ry & Sleep

Loer in by Uithoek

VISVANGOORD

UITHOEK-VAKANSIEOORD VIS EN VELD

Die Oos-Vrystaat is seker die bekendste wegkomplek in dié provinsie, en dit is waar ’n nuwe kampplek op die been gebring is. Die Uithoek-vakansieoord lê tussen Fouriesburg en Bethlehem en is nét die plek om ’n stukkie vrede in die natuur op te soek.

Die kampplek lê aan die noordelike voet van die Ventersberg, en jy ry die kampplek binne met ’n netjiese plaveipad. In die middel van die kampplek, tussen die staanplekke, is twee ablusieblokke. Dit is sandsteenwêreld dié, en ’n mens sien dit ook as jy na die badkamers kyk,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Weg: Ry & Sleep

Weg: Ry & Sleep1 min read
Voertuigverkope Effens Beter
Die voertuigfinansieringsmaatskappy Wesbank berig dat die verkoop van nuwe rygoed in April vanjaar met 2,2% gestyg het vergeleke met dieselfde maand in 2023. Die syfer is vir die gesamentlike verkope van passasiers- en kommersiële voertuie. Passasier
Weg: Ry & Sleep4 min read
Mistieke Mianmar Op Motorfietse
Johan de Villiers en sy vrou, Kim Rew-De Villiers, is ervare motorfietsryers met heelwat veldtydwedrenne op hulle kerfstok. Hulle het al verskeie van ons buurlande waaronder Botswana, Zambië, Namibië, Tanzanië en Rwanda beleef en was op soek na iets
Weg: Ry & Sleep4 min read
Tweede by Derde Brug
Ek en my vrou, Heike, besit African Footprints Tour Facilitator in Namibië en ek besoek Botswana al amper 20 jaar. Dit sluit in bestemmings soos die Moremi-reservaat, die Chobe- nasionale park en die Savuti tussen die bewareas. Dis fassinerend om die

Related