Pak jou dakrak
Aug 21, 2020
4 minutes
Teks Kyle Kock
![wegrysleepza2009_article_094_01_01](https://article-imgs.scribdassets.com/2zk8p3zrb482gx1q/images/fileLJTJQNL8.jpg)
WEES VERANTWOORDELIK
Min dinge sê jy is gereed vir toer soos ’n gelaaide dakrak, maar hou altyd in gedagte dat jy jou voertuig se swaartepunt – en dus sy hantering – beïnvloed deur gewig op die dak te laai. Dakrakke wat deur ’n betroubare handelsnaam vervaardig word, het altyd ’n maksimumdragewig – maak seker jy oorskry dit nié, en gebruik jou gesonde verstand wanneer jy items op die dakrak pak.
FRONT RUNNER SE POTJIE EN PASSTUK
Pottie Potgieter
Daar is altyd iemand wat saam toer wat nie uitgepraat kan raak oor hoe lekker hulle eie potjiekos is nie. Dalk is dit jy? Hoe ook al, met hierdie agtermekaar stel bly jou pot stewig op
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days