SA raak agter met internasionale samesmeltings en verkrygings
Aug 21, 2020
2 minutes
Deur Jaco Visser
suid-Afrika se aanloklikheid as ’n bestemming vir buitelandse investering neem af, al bied die land as deel van die kontinentale vryhandelsooreenkoms vir Afrika (AfCFTA) fisieke toegang tot markte op die res van die vasteland. Laat staan nog om vervaardigde goedere aan Europese en Amerikaanse markte te voorsien.
As die mees geïndustrialiseerde land op die vasteland – selfs al wankel vervaardiging onder
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days