Só verander die spel
Aug 21, 2020
3 minutes
Deur Simon Brown
die benamings “Robinhooders” of “Robbing Traders” is van die jongste skeldname in finansiële markte vir aandeleverhandelaars wat daarvan beskuldig word dat hulle enige aandeel, selfs die bankrot Hertz, sommer honderdvoudig opjaag soos wat hulle almal in die aandeel inklim. Die belediging gee te kenne dat geen vaardigheid betrokke is nie en almal geld verloor. Dis egter nie waar óf billik nie.
Die benaming kom van die uiters gewilde Amerikaanse verhandelings-app wat in Maart
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days