Finweek - Afrikaans

Simon se wenke

CONSOLIDATED INFRASTRUCTURE

Kan val tot nul

Consolidated InfrastructureGroup se aandeelprys is af tot 24c. Hierdie aandeel het in Oktober 2015 bo 3 500c verhandel, en dit dien as ’n waarskuwing dat die antwoord op die vraag “hoe laag kan hy gaan?” is altyd “nul”.

NASPERS

Teg-geveg tref JSE ook

Die Amerikaanse president DonaldTrump het ’n uitvoerende bevel uitgereik wat monetêre transaksies metTikTok enWeChat verbied, maar hy het die inwerkingtreding van die bevel tot 20 September uitgestel. Beleggers was aanvanklikonsekerof die bevel naTencent ofWeChat verwys het, maar dit is later duidelik gemaak dat dit net op die mobieletoepassing betrekking het. Daar is ’n paar miljoenWeChat-gebruikers in Amerika, meestal Chinese burgers. Dit is dus nie ’n groot probleem vir WeChat nie, wat meer as ’n miljard aktiewe maandelikse gebruikers in China het.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related