Die gevaar van prysvooroordeel
Aug 21, 2020
2 minutes
Deur Simon Brown
nkervooroordeel is wanneer ’n mens jou teen ’n enkele brokkie inligting vas staar om iets te beoordeel. Dis hoekom jy, in ’n onderhandeling oor prys, altyd moet sorg dat jy eerste ’n syfer noem – alle verdere onderhandelings is dan geanker in die syfer wat jy voorgestel het en wat natuurlik in jou guns neig. Die prys behoort laag te wees wanneer jy koop en hoog
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days