Finweek - Afrikaans

MILJOENE WERKSGELE ENTHEDE MOONTLIK

die versnelde digitalisering wat Covid-19 weens inperkings en sosiale distansiëring meegebring het, sal die miljoene werksgeleenthede wat oral terwêreld verloor is in permanente werksverliese omskep, tensy die internasionale werksmag vinnig die nodige vaardighede verwerf om nuwe tegnologieë te hanteer.

Die tegnologiereus Microsoft waarsku dis van wesenlike belang om dié oorgang te bewerkstellig ten einde te herstel van die ergste wêreldresessie in minstens agt dekades, wat 250 miljoen mense vanjaar werkloos kan laat. Die pandemie laat die kollig ongenaakbaarval op ’n wêreldwye vaardigheidsgaping, wat voor die pandemie reeds ál groter geword het, sê die maatskappy.

“Krisisse kry dit reg om tendense wat reeds begin het, vinnigerte laat beweeg – die Covid-19-pandemie is duidelik geen uitsondering nie. Ons data toon dat digitale transformasie wat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes