Finweek - Afrikaans

ETF’s BESTENDIG OP KOERS IN SKOMMELENDE MARK

In die nadraai van die paniek weens die koronavirus en woeste skommeling in aandelemarkte tussen hewige verliese en rekordstygings, het beursverhandelde produkte (ETP’s) se aantrekkingskrag sedert einde Maart toegeneem.

Die totale bates onder bestuur het tussen einde Maart en einde Junie met byna 16% gestyg – van R91,7 miljard tot R106,6 miljard, luidens data wat etfSA.co.za (etfSA) versamel het. ’n Dekade gelede, aan die einde van 2010, was die totale bates onder bestuur R32,2 miljard.

Volgens Mike Brown, besturende direkteur van etfSA, is die tweede kwartaal se skerp styging hoofsaaklik aan markprysbewegings te danke. “Die plaaslike ETP-bedryf het hoofsaaklik gegroei omdat verskeie markte en bates wat nagevolg word, herstel het, eerder as dat nuwe kapitaal ingesamel is vanweë die notering van nuwe ETP’s of die uitreiking van nuwe aandele of ETP-sekuriteite wat al op die JSE genoteer is,” het hy

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Finweek - Afrikaans

Finweek - Afrikaans3 min read
Uitsonderlike Welvaart Oor 21 Jaar Geskep
min fondse kry dit reg om konstant die mark te klop. Die Coronation-top-20 is so ’n fonds. In die loop van sy 21 jaar lange prestasierekord het die fonds die plaaslike aandelemark se 15-voudige opbrengs in ’n 27-voudige opbrengs omgetower – ’n fenome
Finweek - Afrikaans4 min read
Fokus Op Die 31 Jaar Oue Orbis Global Equity-fonds
die Orbis Global Equity-fonds, een van die oudste in sy soort wat vir Suid-Afrikaanse beleggers beskikbaar is, is geruime tyd al ’n gunsteling onder beleggers. Die fonds is in Bermuda gevestig en het sedert sy ontstaan in 1990 ’n geannualiseerde opbr
Finweek - Afrikaans6 min read
Politici Probeer Eskom Kaap
andré de Ruyter, Eskom se uitvoerende hoof, is onder skoot en dis nie net sy toekoms wat in die weegskaal is nie. As hy gaan en beurtkrag stop, kan ons elektrisiteitsnetwerk ineenstort, wat tot ’n katastrofiese kragkrisis kan lei. Suid-Afrikaners bes

Related