DAADWERKLIKE STAPPE TEEN BRUCELLOSE AFGEKONDIG
Aug 21, 2020
3 minutes
DIE departement van landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling se beleid oor die bestryding van beesbrucellose is bekend. Die nasionale Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) het die bekendstelling verwelkom.
Die beleid is gemik op beter siektebestryding en ’n afname in die voorkoms van die siekte. Dit vereis onder meer die verpligte inenting met ’n geregistreerde entstof van alle verskalwers tussen vier en agt maande oud, asook ’n moontlike skraagdosis vir volwasse koeie met ’n geregistreerde entstof. Alle ingeënte kalwers en koeie moet geïdentifiseer kan word.
Dit behels ook voortgesette opleiding en bewusmaking van beesbrucellose,
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days