Landbouweekblad

Só raak Covid-19 die werkgewer

Die Covid-19-pandemie het ’n wesenlike impak op werkgewers. Dit sal die volgende paar maande ’n werklikheid wees. Daarom moet werkgewers vroegtydig optree om arbeidsrisiko te beperk.

MAATREËLS IN DIE WERKPLEK

Gedurende die Covid-19-pandemie is werkgewers genoodsaak om so spoedig moontlik protokol gereed te kry om die veiligheid van hul werknemers en kliënte te verseker. Die administrasie ten opsigte van ’n risiko-ontleding

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad5 min read
Karooboorling Kom Via Australië Kaap Toe
Dit is nie ongewoon dat Suid-Afrikaners wat na die buiteland uitgewyk het, terugkom nie, maar dit gebeur nie sommer dat diegene wat in ’n ander land gaan boer het, terugkeer nie. Adriaan en Margareth Frick, hul seun en dogter, Pieter en Lia, het die
Landbouweekblad2 min read
In ’n blik
Die Kougadam het begin Junie vir die tweede keer sedert einde September 2023 oorgeloop ná wydverspreide reën in sy opvangsgebied. Die dam het verlede September vir die eerste keer sedert 2015 oorgeloop ná ’n langdurige droogte in die opvangsgebiede.
Landbouweekblad2 min read
Stof Tot Nadenke
TOT dusver vanjaar het speenkalfprysbewegings ’n korrelasie van 99% met die speenkalfpryse van 2018 getoon, hoewel die pryse wat aangeteken is gemiddeld 7% laer as die gemiddelde prys in 2018 is. Dr. Johnny van der Merwe, direkteur van AMT, sê die af

Related