TV Plus Afrikaans

DítKykOnsNou

Naam: Genevieve Terblanche

Pos: Senior skrywer; liggaam: tans 50% tee, 50% peuselhappies.

Ek kyk nou: What We Do In The Shadows (2019-nou), seisoen 2, op Showmax.

My mening oor die reeks: Dié seisoen van die vampierkomedie kry ’n A+. Die junior Guillermo (Harvey Guillén, Benedict, 2017-2018 in The Magicians, 2015-nou) ontdek hy stam van die Van Helsing-bloedlyn af – gerieflik wanneer ’n vampiersluipmoordenaar gestuur word om sy baas dood te maak. En die vampiere is steeds so oningelig. In dié seisoen verwar hulle hul bure se Super­Bowl-partytjie met ’n Superb Owl-partytjie.

My gunsteling-oomblik: Die vampier Nadja (Natasia Demetriou, aanbieder van die kompetisiereeks The Big Flower Fight op Netflix, 2020) roep haar eie gees op by ’n séance en vra haar om in die omtrek te bly deur besit te neem van ’n grillerige pop sodat sy iemand intelligent het om mee te gesels.

Ek wag reeds maande lank hiervoor en

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related