TV Plus Afrikaans

Slegte mense, goeie TV

Almal hou van ’n gelukkige einde. Ons hou daarvan om te sien die goeie ouens wen wanneer hulle hul gunsteling-TV-programme kyk, maar dis nooit goeie kykstof wanneer hulle dit maklik regkry nie. En om so ’n maklike paadjie van ons helde te weerhou, het ons die booswigte. Indien ’n TV-program ’n gereg was, was die helde die uie en die boewe die knoffel: Hulle kan nie geskei word nie en hulle verskaf die basis vir al die ander bestanddele vir ’n lekker dis.

Booswigte skep konflik en is die rede waarom ons steeds TV kyk, sodat ons kan sien hulle kom hul moses teë. ’n Storie val plat sonder ’n goeie skurk en word net nóg ’n TV-herinnering. En hoewel goeie TV-boosdoeners deesdae in oorvloed is, kry ’n mens net nou en dan fantastiese TV-boewe: (Lena Headey, aksiefliek 200, 2007) in Game Of Thrones (Giancarlo Esposito, Adam Clayton Powell jr. in Godfather Of Harlem, 2019-nou) van Breaking Bad (2008-2013) was bedags die sjarmante bestuurder van ’n braaihoender-padkafee, maar saans ’n gevoellose, moorddadige dwelmbaas, wat nie twee keer sal dink om iemand wat hom snaaks aankyk uit die weg te ruim nie. Dié slegte ouens is in die heldesaal vir TV-booswigte uitgekerf, maar die volgende klomp jongelinge is kort op hul hakke met hul eie slegte reputasies.

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 19:30
@ETVSA @ETV @ETVONLINE h Weekdae eExtra (*195/Openview 105) 12:25 Eda was verpletterd toe Serkan haar afgesê het kort nadat hulle hul liefde in die openbaar bely het, en Eda het uitgevind haar ouma finansier haar Italiaanse beurs. Serkan
TV Plus Afrikaans2 min read
SABC3 Weekdae 19:00
@THEESTATEON3 @THEESTATEON3 @THEESTATEON3 H Weekdae SABC3 (*193) 11:00 O Saterdae SABC3 10:30 Schumacher en Mncedisi is getroud, Mlungisi het gevoelens vir Cora die ouditeur ontwikkel, en Londiwe se nuwe besigheid het die Khoza-familie se g

Related