Vroulief het baie hooi op haar vurk
Aug 21, 2020
2 minutes
Liam Willemse (David Johnson) se vroulief, Candice (Claudia Jones), het nou maar eenmaal ’n willetjie van haar eie en is soms net té ambisieus. Wanneer haar verhoogproduksie In Die Krake goedgekeur word om as ’n TV-reeks verfilm te word, neem sy die leisels as produksiebestuurder en vervaardiger oor. Maar sy het ook steeds haar werk as kelnerin by die kuierplek Potties, en wanneer (Christo Compion) haar die pos as bestuurder aanbied, aanvaar sy dit gretig.
You’re reading a preview, subscribe to read more.
Start your free 30 days