Landbouweekblad

Landbou skep hoop

Namate die ekonomies aktiewe deel van die bevolking meer aktief begin raak, lyk dit of die ekonomie besig is om te herstel. Dit is ook gunstig dat die president van die Reserwebank die idee verwerp dat grootskaalse kwantitatiewe verligting in hierdie stadium noodsaaklik is.

Dit is gunstig dat die mynbousektor se uitset in Junie met 59% toegeneem het teenoor Mei, en dat kleinhandelverkope in dieselfde tydperk met 75% toegeneem het. Dit beteken verbruikers se ekonomiese aktiwiteite en verbruik is besig

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad9 min read
Gesukkel Met Finansiering Kry Grondprojek Nie Onder
Hulle wou al baie meer vermag het, maar deur te begin met dít wat hulle gehad het, is hy en sy vennote stadig maar seker besig om ’n boerdery staan te maak wat ’n beter toekoms vir hul kinders kan beteken, vertel Johannes Kamfer, terwyl hy na die vru
Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
RPO Bied Raad Oor Bek-en-klouseer
TWEE aangrensende eiendomme net buite Humansdorp en ’n plaas in die Zuurveld-gebied wat daarmee verbind word, het positiewe gevalle van bek-enklouseer opgelewer, terwyl ’n geval op ’n nie-verwante plaas 28 km wes van die aanvanklike besmette plaas oo