Landbouweekblad

3 TON KORING MET (NET) 9 KG STIKSTOF

Die koste-plus koringprys wat eenkanaalbemarking verseker het, het monokultuur en hoë toedienings van sintetiese stikstof sonder veel risiko winsgewend gemaak.

Die afskaffing van dié bemarkingstelsel het die risiko na koringboere verskuif. Die storie van hoe die broers mnre.Cobus en JP Bester van UD Boerdery by Moorreesburg stikstoftoediening tien maal minder gemaak het, begin saam met die verwagte groot veranderinge in steun aan die landbou ná 1994.

“Van 1971 tot 1994 kon ons koring in monokultuur toepas en winsgewend boer met tot 120 kg stikstof/ha.”

Teen 1994 het die Besters besef die skrif is aan die muur. Hulle het besluit om na wisselbou oor te skakel en koste te begin bestuur. “Ons moes verander as ons wou oorleef.”

Cobus het onlangs op die Bewaringslandbou Wes-Kaap Jack Human-bewaringslandbouweek en in Februarie tydens ’n onderhoud gesê die geskiedenis was nie goed vir hul grond nie. Dit is iets wat hulle probeer regstel. “Die kwessie vir ons is om te

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o