SA Hunter/Jagter

SNELVUUR

WAT HOU DIE TOEKOMS IN VIR SA JAGTER/HUNTER?

Covid-19 het duidelik sy merk gelaat op sakeondernemings. En een van die bedrywe wat veral hard geslaan is, is die drukmedia. Dit het gelei tot groot veranderinge by Media24 wat onder meer beteken het dat sekere tydskrifte toegemaak is, ander gaan voort as digitale publikasies en sommiges se uitgawes word verminder.

SA JAGTER/HUNTER is ook geraak deur hierdie veranderinge. Na besprekings tussen Media24 en die direksie van SA Hunt Publishing (Edms) Bpk het die Raad van SA Jagters ingestem tot Media24 se voorgestelde veranderinge om sodoende die tydskrif te behou en steeds lewensvatbaar te bedryf.

Die volgende is dus van toepassing op SA JAGTER/HUNTER:

Pleks van elke maand sal daar agt uitgawes per jaar verskyn. Sekere uitgawes gaan twee-in-een uitgawes wees,

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks