SA Hunter/Jagter

Hoe kies ek ’n JAGBOOG?

Indien jy ’n jagter is wat jou jagervaring wil uitbrei, kan jy gewis boogjag oorweeg, en om ’n bok met ’n pyl en boog plat te trek nadat jy dit met baie moeite bekruip het, is ’n ervaring duisend.

’n Moderne kragboog (compound bow) kan enige boksoort baie effektief plattrek indien dit goed toegerus en ingestel is. Die teendeel is ook waar dat ’n boog wat nie korrek ingestel of toegerus is nie, net so oneffektief is as ’n geweer met ’n teleskoop wat nie ingestel is nie – die jagter gaan elke keer die bok kwes.

Dalk huiwer jy om ’n boog aan te skaf omdat jy nie weet hoe om te werk te gaan om die regte boog te kies nie. Hoe verseker jy dus dat jy ’n geskikte jagboog en toerusting koop en dat dit goed ingestel is? Jy mag dalk bang wees jy gee ’n klomp geld uit, net om later uit te vind jy het verkeerd gekoop!

MAKLIKER AS WAT JY DINK

Wees gerus, om die regte boog te koop, is glad nie ’n ingewikkelde saak nie. In die eerste

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks