SA Hunter/Jagter

COVID-19 EN DIE INVLOED DAARVAN OP SAJWV-LEDE

Ek is ’n lid van SA Jagters omdat ek hou van vuurwapens, skiet, jag, die natuur, en die geleentheid om by my tak, maar ook op streek- en nasionale vlak, sosiaal te verkeer met mense wat my belangstellings en passie deel. Is dit nie die rede hoekom almal van ons lid is van SA Jagters nie? Die feit dat die meeste van hierdie aktiwiteite in die buitelug plaasvind, dui ook daarop dat ons ’n baie spesiale subspesie van homo sapiens sapiens is!

Toe maak Covid-19 sy verskyning en eensklaps is al ons aktiwiteite verbode. Ons mag nie skietbane besoek nie en ook nie gaan jag nie. Vergaderings en sosiale aktiwiteite is opgeskort. Kort-om, ons is ingehok! Skielik leef ons in ’n wêreld wat ’n paar maande gelede ondenkbaar sou wees en wat sy merk laat op sosiale, finansiële en geestelike vlak. Vanaf einde Maart 2020, verkeer Suid-Afrika in ’n grendelstaat

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks