SA Hunter/Jagter

Bly gehidreer met die Slim Hydro Backpack

’Nmens weet nooit hoe ’n dag in die veld gaan uitdraai nie, en voor jy jou oë uitvee is die lemoen in jou rugsak of waterbottel aan jou sy nie genoeg om jou gehidreer te hou nie. Nou is jou fokus nie meer op die jag nie, maar op hoe dors jy is en daardie lekker koues wat by die kamp wag.

Ek het al deur die jare verskeie maniere probeer om te sorg dat ek genoeg vog in my lyf kry

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from SA Hunter/Jagter

SA Hunter/Jagter4 min read
Pierre Se Herlaaitafelf Patroondoppe – Deel II
Die doel van hierdie reeks intreebesprekings oor die herlaai van patrone is om konsepte eerder as tegnieke te bespreek. Soos genoem in die vorige artikel, word drie tegnieke normaalweg gebruik om dopeenvormigheid te bepaal, naamlik volgens: • nekwand
SA Hunter/Jagter3 min read
Kry Die Afstand Met ROARK PRECISION OPTICS Se LEGACY 10x42
Verkykers met ingeboude afstandmeters is produkte wat al dekades vir die skietpubliek beskikbaar is. As produk het dit ’n militêre ontstaan gehad. Die eerste sulke verkyker/afstandmeter-kombinasies is in die 1980’s aan NAVO se kompaniebevelvoerders u
SA Hunter/Jagter8 min read
Ammunisie: Wat Om Te Doen En Wat Nie!
Ek was al meermale stomgeslaan deur die mate van naïwiteit en selfs argeloosheid waarmee sommige jagters hulle jagammunisie hanteer. As ons vir ’n oomblik in gedagte hou dat dit aan die einde van die dag die koeël is wat die harde werk doen, behoort

Related Books & Audiobooks