Landbouweekblad

Boerderye moet reg wees vir groter vraag na voedsel

Baie ondernemings in Suid-Afrika is besig om hul sakemodelle ernstig te heroorweeg. Hulle probeer beoordeel hoe veranderinge en dienste vir hul produkte in die komende dekade daar gaan uitsien.

Die Covid-19-pandemie het die dieper wordende ekonomiese krisis verder op die spits gedryf. Markte en die ekonomie is in ’n groot herposisioneringsfase. Suid-Afrika gaan vanjaar ’n baie diep resessie beleef. Daar word geraam dit kan tot vyf jaar duur voordat die ekonomiese aktiwiteit in die land terug sal wees by die vlakke van voor die pandemie. In die proses gaan die vraag na baie produkte en dienste verander, en daarmee saam die manier waarop ons sake doen en die

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad1 min read
PP Mong-trust Hou 30ste Suksesvolle Veiling
Die PP Mong-trust van Bertus Mong het op 4 Junie sy 30ste suksesvolle produksieveiling op die plaas Florina, Villiersdorp, aangebied. Die duurste Hereford-bul, lot 107, is vir R90 000 aan AS Isted van Barkly-Oos verkoop. Sewe bulle is teen gemiddelde
Landbouweekblad3 min read
Pannar Dra Sterk By Tot Opbrengssukses
Dirk de Beer, wat dekades gelede sy eie boerderye tussen Bloemhof en Hoopstad op die been gebring het, sê Pannar Saad se uitstekende mieliebasters pas goed in by hul rotasiestelsel en is ’n integrale deel van hul besluitnemingsproses. Die Dirlyn-boer
Landbouweekblad1 min read
Sybokhaarboer Van Oos-Kaap Loop Wêreldrekordprys Met Haarbreedte Mis
Op die laaste veiling van die huidige somerseisoen, gehou op 4 Junie in Gqeberha, het FEC Farming van Willowmore ’n nuwe somerseisoen-rekordprys van R1 046/kg behaal vir ’n baal BSFFK-superstylkleinbokkiehaar van 23 mikron. Dit was net R6/kg te min o