Landbouweekblad

NUTTIG & NUUT

KOMMUNIKASIE

SELFOONVERBINDING IN DIE MIDDEL VAN NÊRENS

Hoewel moderne slimfone met ’n ingeboude GPS-toestel, kamera en internetverbinding baie nuttig is, is dit op party plekke op die Suid-Afrikaanse platteland sonder netwerkdekking eintlik niks meer as ’n mik-en-druk kameratjie wat jy kan gebruik om die hoek van ’n landkaart plat te hou wanneer die wind waai nie.

Dit is veral wanneer dinge op sulke plekke skeefloop dat ’n mens wens

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from Landbouweekblad

Landbouweekblad2 min read
Byeboere Kry Meer Per Korf, Maar Is Dit Genoeg?
BYEBOERE is dankbaar vir die klein finansiële hupstoot wat hulle kan kry nadat die riglyntarief vir bestuiwingsdienste in die Wes-Kaap verhoog is. Die nuwe riglyntarief wat sedert 25 April van krag is, is R1 266,70 per korf, R145,70 per korf meer. Di
Landbouweekblad2 min read
Wêreldkongres Op Ons Voorstoep
“DIT is ’n bietjie soos om die Wêreldbekerrugbytoernooi vir bewaringslandbou aan te bied, en die beste boere en wetenskaplikes van oor die wêreld heen sal in Kaapstad byeenkom om oor bewaringslandbou te praat.” Só beskryf Chris Burgess, redakteur van
Landbouweekblad5 min read
Strenger EU-reëls Op Pad ... ‘Maar Praat Met Die Boer’
DIE sybokhaarbedryf sal rekening moet hou met strenger regulasies van die Europese Unie (EU), was die sentrale boodskap op die pas afgelope kongres van Sybokhaar Suid-Afrika (SSA) op Graaff-Reinet. Suid-Afrika maan egter teen die oorhaastige instelli