TV Plus Afrikaans

Ware drama vasgevang op TV in die hof

Hofprogramme is die uiterste vermaak. Jy kan dikwels nie glo wat die beskuldigdes kwytraak nie. Om van die gevatte regters nie eers te praat nie! Regters soos Judge Judy en haar volgelinge, insluitende Judge Joe Brown (lees meer op bl. 11 oor albei), laat ons die kop skud oor die sluwe en onbeholpe bedrieërs in die wêreld. Ons leer ook die regters se karakter ken, ’n hoër gesag, wat dikwels net so geskok is soos ons deur die beskuldigdes se vermetelheid, en dan moet straf uitdeel.

Dis so bevredigend wanneer dit afspeel en oortreders in skaamte weggelei word. Die gewildste regters op TV is werd om aan te haal en om mee te vereenselwig. Die gesegde “net Judy kan my veroordeel” het tot al ’n gewilde tatoe geword. Want dis wonderlik wanneer die waarheid oorwin en reg seëvier oor bedrog en onnoselheid.

Maar indien jy ooit gewonder het wie beoordeel

You’re reading a preview, subscribe to read more.

More from TV Plus Afrikaans

TV Plus Afrikaans2 min read
eExtra Weekdae 20:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE H Weekdae e.tv (DStv *194) 10:30; eExtra (*195) 04:05 O Saterdae eExtra 10:45 Zeynep was ontsteld omdat Müjgan haar vir Mehdi se situasie blameer het, Ekrem was die geskikte bloedskenker vir Mehdi, maar het
TV Plus Afrikaans4 min read
Aanhouer Wen
Fraksie Seisoen 1 kykNET Dinsdae kykNET (*144) 20:00 Sukses kom nie altyd oornag nie en soms verg dit jare se deursettingsvermoë om drome te verwesenlik. Vra maar vir die aktrise Daneel van der Walt, wat ons tans in die rol van die narkotiseur Bianca
TV Plus Afrikaans2 min read
E.tv Weekdae17:30
@OPENVIEWHD @EEXTRATV @ETVONLINE O Sondae eExtra (*195/Openview 105) 15:20 Ender en Sahika het hul plan met Zehra en Hasan Ali uitgevoer, maar nie Zehra of Hasan Ali het gelyk asof dit hulle pla nie, Cagatay het sy vrou geïgnoreer, en Yild